Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville
Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op een van hul ster-leerders, Elle-Anne Roper in Graad 5. Elle-Anne is onlangs gekies vir die gesogte Vrystaat 4+1 swemspan. Hierdie…
Vrystaat Swemspan – Primêre Skool Universitas
Vrystaat Swemspan. Twee swemmers van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Corné Liversage en Luan Potgieter, is gekies as deel van die Vrystaat Swemspan. Hierdie twee manne gaan later hierdie maand…
Vrystaat swem – Hoërskool Bultfontein leerder in span
Vrystaat swem. Hoërskool Bultfontein leerder, Leandi Prinsloo, het skitterend presteer die afgelope swemseisoen. Leandi is ook in die Vrystaat swemspan ingesluit. Die span gaan aan die SA Junior Nasionale Kampioenskap…
Vrystaat swemspan – Hoër Meisieskool Oranje in span
Vrystaat Swemspan. Sewe Oranjeniete, die meeste deur enige skool in die Vrystaat, is vir die Vrystaat Swemspan gekies. Hulle gaan die naweek aan die Nasionale Skolekampioenskap in Durban meeding. Oranje…
Vrystaat Swemspan – Sujané Coetzer gekies vir span
Vrystaat Swemspan. Sujané Coetzer van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Vrystaat Swemspan. Hierdie span gaan 28 Januarie in Potchefstroom aan die 4+1 Provinsiale Gala deelneem. Free State Swim…










