)

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op een van hul ster-leerders, Elle-Anne Roper in Graad 5. Elle-Anne is onlangs gekies vir die gesogte Vrystaat 4+1 swemspan. Hierdie span gaan in Januarie 2026 Potchefstroom toe om aan ’n nasionale swemkompetisie deel te neem. Dit is ’n prestasie wat beslis nie ligtelik opgeneem moet word nie!

Elle-Anne se toewyding, harde werk en liefde vir die sport het haar tot hierdie hoogtepunt gebring. Sy hou nie net haar skool se naam hoog nie, maar is ook ’n inspirasie vir ander jong swemmers wat droom om groot hoogtes te bereik.

Die hele Naudies-familie is baie trots op haar, en wens haar alle sterkte toe vir die komende kompetisie.

Elle-Anne gaan swem jou pad na glorie!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal