Vrystaat swem. Hoërskool Bultfontein leerder, Leandi Prinsloo, het skitterend presteer die afgelope swemseisoen. Leandi is ook in die Vrystaat swemspan ingesluit. Die span gaan aan die SA Junior Nasionale Kampioenskap deelneem wat in Durban aangebied word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf