)

You are sponsoring

Vrystaat swem - Hoërskool Bultfontein leerder in span

Vrystaat swem. Hoërskool Bultfontein leerder, Leandi Prinsloo, het skitterend presteer die afgelope swemseisoen. Leandi is ook in die Vrystaat swemspan ingesluit. Die span gaan aan die SA Junior Nasionale Kampioenskap…