Tjokkies presasies – Primêre Skool Universitas
Tjokkies presasies. Tjokkies vier die ses hoogste toekennings van Tjokkies prestasies soos gisteraand deur die skoolhoof, Mnr. Neels Gunter, aan die leerders oorhandig is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat Swemspan – Primêre Skool Universitas
Vrystaat Swemspan. Twee swemmers van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Corné Liversage en Luan Potgieter, is gekies as deel van die Vrystaat Swemspan. Hierdie twee manne gaan later hierdie maand…









