)

Hoërskool Langenhoven deel van #SPEKBOOMCHALLENGE

Die #spekboomchallenge spoor alle Suid-Afrikaners aan om ten minste 10 spekbome in 2020 te plant.

Hierdie plante absorbeer meer koolstofdioksied, as enige ander plant ter wêreld, en kan tot en met 200 jaar leef. Een hektaar spekbome kan van sowat 4 tot 10 ton koolstofdioksied per jaar ontslae raak. Dit sal  veroorsaak dat die lug skoner word. Hierdie bome het ook baie min water en sorg nodig én die blaartjies bly altyd mooi groen.

Deur deel te neem aan hierdie ‘challenge’ verbind jy jou aan ‘n gesonder planeet. Maak ’n verskil deur deel te vorm van die #spekboomchallenge en help om die negatiewe effek van klimaatsverandering teen te werk.

Hoërskool Langenhoven het deelgeneem en 20 spekbome geplant. Die skool het ook eko-week gehou en die Leerlingraad het ‘n boom geplant.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal