Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo
Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se
massa-aflos, wat op Donderdag, 20 Februarie, plaasgevind het.