)

Hoërskool Langenhoven se Marlé ontvang Trofee vir prestasie in enkele sportsoort

Marlé van Wyk met haar trofee.

Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhvoen, het die Christie Coetzee-trofee vir beste prestasie in ‘n enkele skoolsport ontvang. Sy het aan die Wêreld Paralimpiese Spele deelgeneem en ‘n goue medalje in die 200m verwerf, asook ‘n silwer medalje in die 100m. Marlé word boonop as die sewende vinnigste gestremde atleet in haar item (seniors en juniors) ter wêreld geag.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal