Hoofleiers 2026. Met groot trots het Hoërskool Langenhovenhul hoofleiers 2026 aangekondig.
- Hoofseun: Hendrik van Zyl
- Hoofdogter: Kim Cloete
- Onderhoofseun: Stiaan Meyer
- Onderhoofdogter: Anzé Gildenhuys
- Hoofleiers van Huis CJ Pauw: Stiaan Meyer en Monja Stemmet
Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besondere eer!
Mag julle met integriteit, empatie en toewyding lei — en ander én julself inspireer om altyd jul beste self te wees. Julle is die voorbeeld en die stem van ’n nuwe generasie Langenhoven-leiers.
Ons sien uit na alles wat julle saam gaan bereik. Die toekoms lyk blink met julle aan die stuur!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








