Klokseremonie. Klas van 2025. Gistermiddag het die ou klok weer gelui — ‘n simbool van afskeid, herinnering en nuwe begin. Die skool het met trots en emosie totsiens gesê aan die klas van 2025.
Die uittredende skoolkapteins het die gehoor diep geraak met hul opregte woorde van dank aan onderwysers, klasmaats en die Grey-familie. Tydens die seremonie is die nuwe hoofleiers, Alexi Tyropolis en Raphael Kambanis, ook aangekondig — baie geluk en sterkte aan julle, manne! Die toekoms roep, en julle staan nou aan die stuur.
Aan elke matrikulant: mag die eindeksamen vir julle ‘n triomf wees. Dankie vir die nalatenskap, die herinneringe en die spore wat julle by Grey Kollege laat.
Old Bell Ceremony – Class of 2025
Yesterday afternoon, the old bell rang once more — marking a heartfelt farewell to the Class of 2025.
The outgoing school captains also delivered moving speeches, expressing deep gratitude to their teachers, classmates, as well as the Grey College community. During the ceremony, the new head leaders, Alexi Tyropolis (School Captain), Raphael Kambanis (Vice Captain: City), Jannes Krause (Vice Captain hostel) were also announced — congratulations and strength to you, gentlemen! The journey ahead is yours to lead.
To every matriculant: may your final exams be a triumph. Thank you for the legacy, the memories, and the lasting impact you’ve made at Grey College.
Tydens die seremonies is Grey Kollege se 2026 Skoolkapteins ook aangekondig


Read more school news here: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Photo supplied
Become a Sponsor








