Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Langenhoven kondig met trots aan
Hoofleiers 2026. Met groot trots het HoĆ«rskool Langenhovenhul hoofleiers 2026 aangekondig. Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besondere eer! Mag julle met integriteit, empatie en toewyding lei ā…









