)

DASSE SKOU UITSTEKEND

Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp.

Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg en Anke Ellis.

‘n Groepie leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal en Heidelberg Landbouskou, presteer.

RIVERSDAL:

Mariechen Goedhals behaal ‘n eerste plek en ‘n derde plek

Zoë Heyns is die Kampioen van Kampioene in die SA Boerperd Universele ryperd O/19, die Kampioen in die SA Boerperd Universele 3-gang kinderryperd O/19 en die Kampioen in die SA Boerperd Universele ruiter O/19. Sy is ook die Kampioen in die Ope universele 3-gang ryperd en die Reserwe Kampioen in die SA Boerperd Universele Elite 5, asook die Reserwe Kampioen in die SA Boerperd Tradisioneel ruiter O/19. Sy behaal ook twee eerste plekke, vier tweede plekke, vyf derde plekke en ‘n vierde plek.

Ané Louw behaal ‘n tweede plek, derde plek en ‘n vierde plek

Anke Ellis behaal drie eerste plekke, twee derde plekke en ‘n vierde plek.

Rochelle Janse van Rensburg is die Reserwe Kampioen van die ope 3-gang Universeel. Sy verwerf ook vier eerste plekke, vyf tweede plekke, vier derde plekke, twee vierde plekke en’ n vyfde plek.

Anja Joubert behaal twee tweede plekke.

Tannah Strydom is die Ruiter Kampioen O/19 en behaal 5 eerste plekke, drie tweede plekke, twee derde plekke en twee vierde plekke.

Tara Zeelie verwerf ‘n roset vir clear round at jumping pole on ground.

Magdel Barnard behaal twee derde plekke, een vierde plek en ‘n vyfde plek.

Georgina Thornley behaal twee eerste plekke en ‘n tweede plek in die kampioen merrie, miniatuur perde.

Marli-Anne Viljoen behaal twee tweede plekke en drie derde plekke in die miniatuur perde.

Korine Joubert behaal ‘n tweede plek, derde plek en ‘n vierde plek.

Anke Kemp behaal ‘n vierde plek.

Zelri Pottas behaal twee eerste plekke en ‘n sesde plek.

Dehan Pottas behaal ‘n tweede plek.

HEIDELBERG:

Zelri Pottas behaal ‘n eerste plek

Dehan Pottas behaal ‘n tweede plek

Anke Ellis behaal twee eerste plekke, twee tweede plekke, drie derde plekke en ‘n vierde plek.

Zelri en Dehan Pottas

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal