)

Dasse se Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie

Suria Denkema

Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 tot 12 Desember deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie van die Burger, te Hoërskool Jan van Riebeeck, te wees.

Dit is ‘n groot prestasie aangesien ‘n groot aantal aansoeke ontvang word wat aan streng keuring onderwerp is. Die finale keuring en insluiting in die groep is voorwaar ‘n groot eer en ‘n trotse mylpaal, aangesien slegs 50 gr. 11-jeugleiers van die Wes-, Noord-, en Oos-Kaap, gekies is.

Suria sal die geleentheid kry om met jong geesgenote kennis te maak, vriendskappe te smee en na gesaghebbendes, elkeen ‘n meester op sy gebied, te luister. Inderdaad ‘n geleentheid wat ‘n mens maar eenmaal in ‘n leeftyd te beurt val. Die tema vanjaar is: “Die jeug se inspraak in hulle toekoms”.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal