)

Hoërskool Punt: boekies vir koekies projek

Minette van Zyl en Lisa Coetzee

Boekies vir Koekies is een van HYPI, Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens, se jaarlikse projekte. Die projek behels dat leerders tweedehandse boeke en tydskrifte aan die skool skenk. In ruil ontvang hulle ‘n cupcake vir elke 10 boeke of tydskrifte wat geskenk word. Die boeke en tydskrifte wat hierdie jaar ingesamel is, is geskenk aan Haven Nagskuiling, Môreson Kinderhuis, Onse Rus Ouetehuis en Heart2Heart se Literacy Centre. Die skool het ook ‘n groot aantal ‘flipfiles’ geskenk aan Hillcrest Sekondêre Skool.

Op die foto’s verskyn Minette van Zyl en Lisa Coetzee, die projekleiers, en Samantha Boesak van die Heart2Heart Literacy Centre saam met Lunje Mengezeleli, ons HYPI-voorsitter. Die Heart2Heart Literacy Centre verwelkom skenkings van Engelse kinderboeke.

Samantha Boesak en Lunje Mengezeleli
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal