)

Hoërskool Strand woel met 2020 se O.14-hokkiespelers

Hokkie by Hoërskool Strand kook reeds vir 2020!

Onder aanvoering van Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder en ander afrigters is daar reeds op Vrydagmiddae oefeninge om die voornemende onder 14-hokkiespelers van 2020 se hokkievaardighede op te skerp.

Die afgelope Vrydag se oefening is deur Leani en Rudie Bergmann, die eerste seunshokkiespan se afrigter, aangebied. Ongeveer 30 spelers het die oefening bygewoon. Daar sal op 1, 8, 15, 22 en 29 November weer sulke oefengeleenthede wees.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal