)

Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir Speeltoneel-kompetisie

Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is die enigste Suid-Kaap leerder wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET.

Sy is uit ongeveer 3000 leerders gekies, om vir die volgende jaar, een keer per maand, privaatklasse in Kaapstad by Desiré Gardner en haar span, te ontvang. Dit sluit akteurs soos Izak Davel en Je-ani Swiegelaar, bekend vir haar rol as Naomi Koster van Binnelanders, in. Emmari kry ook weekliks aanlyn opleiding.

Die kans is groot dat sy in April 2021, in ‘n kortfilm op KykNET te sien gaan wees.

Die Dasse is baie trots op jou, Emmari!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal