EDA JL2-Swemgala. Elizma van Noordwyk, Graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven Riversdal, het Vrydag 24 November, aan die EDA JL2-swemgala te George deelgeneem.
Hierdie Dassie het puik presteer en het nie minder nie as drie eerste plekke in haar O/14-ouderdomsgroep, verwerf.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf