Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se atlete presteer
Vyf atlete van die Dasse is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem. Hulle is van links: Mienke Doubell (diskus), Petro Pretorius (diskus), Stephani Heenop (driesprong & 400m hekkies), Stephan Prinsloo…
Dassie presteer tydens skou
Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het goed tydens Riversdal Landbouskou presteer. Sy verwerf 5 eerste plekke, een tweede plek en twee vierde plekke.…
Hoërskool Langenhoven se hoofleiers woon opleiding by
Radandt Malherbe en Janique Gerber, hoofleiers van Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 10 Februarie 2018, ‘n Leerderberaad opleiding te Oudtshoorn bygewoon. Die opleiding was deur FEDSAS aangebied en hul doel…
Hoërskool Langenhoven skou goed
Die groepie Dasse het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal Landbouskou, wat vanaf 14 – 17 Februarie 2018 plaasgevind het, presteer. Carla Conradie is die Reserwe Kampioen in die saalperd…
Hoërskool Langenhoven, Riversdal se atlete is goed op dreef
Die skool se atlete het op Dinsdag, 13 Februarie 2018 op die Hessequa Atletiekbyeenkoms te Riverville, uitstekend presteer. Daar is 18 goue medaljes, 18 silwer en 11 bronsmedaljes tydens die…
Dassies kan raakskiet
Ses van Hoërskool Langenhoven in Riversdal se skyfskietters het op Saterdag, 10 Februarie 2018 aan ‘n Luggeweer skyfskietkompetisie, wat deur South African Air Rifle Federation (SAARA) Eden aangebied is, deelgeneem…
Atlete maak Hoërskool Langenhoven in Riversdal trots
Die dogters- sowel as die seuns-aflosspan het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos. Die dogters het Gerrit du Plessis gewen en in die eerste plek…
Lekker gees, uitstekende prestasies en musiek by Dasse-atletiek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Donderdag, 25 Januarie 2018, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Puik atletiekprestasies, veelkleurige uitrustings, oorverdowende sang, lekker eetgoed, musiek en goeie…
Hoërskool Langenhoven se ampsdraers van VRL verkies
Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is van links: Anru van Schalkwyk (Tesourier), Radandt Malherbe (Ondervoorsitter), Janique Gerber (Voorsitter) en Andrie Swart (Sekretaresse).…
Hoërskool Langenhoven se Graad 8-leerders ontvang elkeen ‘n Gideon
Op Maandag, 5 Februarie 2018, het mnr. Francois Malherbe (verteenwoordiger van die Gideons) vir elke graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, ‘n Bybeltjie oorhandig. Hulle plaas Bybels in skole,…
Hoërskool Langenhoven op Wes-Kaap Onderwysdepartement se top 10
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dasse is baie bevoorreg dat daar sewe matriekleerders van 2017, 9 plekke op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys behaal. Lize-Mari Marais is eerste in…
DASSIES ONTMOET BOER ADRIAAN
Die nuwe graad 8-leerders ontmoet boer Adriaan van Boer soek ‘n vrou. Adriaan is ‘n oud-leerder van Hoërskool Langenhoven wat in 2008 matrikuleer het. Op die foto verskyn van die…
NUWE DASSIES WORD VERWELKOM
Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Maandag, 15 Januarie 2018, 96 baie opgewonde nuwe graad 8-leerders ontvang. Die graad 8’s het die jaar afgeskop met ‘n opwindende week wat verskillende …
Hoërskool Langenhoven in Riversdal presteer in karate
Anré Farre, Trinity Griffiths, Nadia de Bruin en Rosa van Zyl is Dassies wat nie sommer sonder handskoene aangedurf moet word nie. Anré, Trinity en Nadia het almal hulle Wes-Kaap…
Hoërskool Lanhenhoven verwelkom nuwe onderwysers
Twee nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven aangesluit. Hulle is van links, me. Malandi Oosthuizen (graad 8 en 9 Wiskunde) en me. Renette Symington (graad 8 en 9 Huistaal).…
Groot eer vir Dasse se Lize-Mari Marais
Lize-Mari Marais, topmatriekleerder van Hoërskool Langenhoven in 2017, het die skool se naam hoog gehou deur op die hoogste gebied, puik te presteer! Lize-Mari behaal ‘n gemiddelde prestasie van 95.3%,…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL DANKBAAR VIR BORG
Hoërskool Langenhoven bedank graag vir Riversdal Toyota vir hul jarelange betrokkenheid by die skool, asook hulle ruim borgskap elke jaar. Sonder borge sal skole nie kan voortbestaan nie. Op die…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL SE TOPPRESTEERDERS IN 2017
Op die foto verskyn die toppresteerders van die Hoërskool Langenhoven in elke graad na afloop van die Desember-eksamen. Van links: Sunica Tesner; graad 8 (90.8%), Nadia Enslin; graad 9 (95.8%),…
Johanné en Anouska van Hoërskool Langenhoven in Riversdal kán skiet
Johanné van der Vyfer en Anouska Fouché het op Saterdag, 9 Desember 2017, SAARA WP, tydens die Noord-Kaap Ope te Douglas, verteenwoordig en mooi presteer. Beide het in die vroue…
2017 Topmatrieks van Hoërskool Langenhoven, Riversdal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] 20 A-gemiddeldes 15 B-gemiddeldes Aantal kandidate – 86 Kandidate geslaag – 85 157 vakonderskeidings Baie geluk met uitstekende uitslae! 2017 SE TOPPRESTEERDERS: 1 Lize Mari Marais –…
Bianca Lombaard van Dasse presteer in Radikale Redenaars
Bianca Lombaard, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het Saterdag, 14 Oktober 2017
Dassie presteer in Ekspo
Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 3 – 6 Oktober 2017
Adunaike Herling van Hoërskool Langenhoven ontvang trofee vir beste prestasie in skoolsport
Adunaike Herling, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die Christie Coetzee trofee vir die beste prestasie in ‘n skoolsport ontvang. Adunaike…
Dorette, Lize-Mari palm akademiese trofees in
Dorette Bester, toppresteerder van graad 12 en Lize-Mari Marais, in die tweede plek, staan trots by al hulle
Liza Gerber van Hoërskool Langenhoven, ontvang Henstock trofee
Liza Gerber, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die Henstock trofee vir die beste prestasie in ‘n nie-skoolsport ontvang. Liza het nasionale…
Dassies sit stewig in saal
Zoë Heyns, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Rochelle Janse van Rensburg,
Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer
Vier van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ruiters het gedurende Oktober 2017 aan ‘n reeks
Dasse spog met gholfer
Jan Human, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en kranige gholfspeler
Gimnaste hou Dasse se naam hoog
Hoërskool Langenhoven in Riversdal se gimnaste het vanaf 3 – 7 Oktober 2017 aan die SA-kampioenskappe
Dasse vir medies gekeur
Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se leerders is gewoond aan ‘n hoë akademiese standaard, kwaliteit onderwys en opvoeding en. Salomien Oosthuizen en Richard Marshall (hoofseun) bewys dat die Dasse vir uitdagende…
Ruiters hou Hoërskool Langenhoven se naam hoog
Leané Pottas, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Dehan Pottas, ‘n graad 8-leerder het vanaf 1-4 Oktober 2017 aan die Nasionale Jeugskou te Bathurst (Oos-Kaap) deelgeneem en…
Oud-leerder spreek Dasse toe
Professor Wilhelm de Beer is ‘n oud-leerder wat in 1984 by Hoërskool Langenhoven in Riversdal gematrikuleer het. Hy is ‘n professor in Mikrobiologie verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy…
Dasse-skuts presteer
Lourens van Vuuren, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en puik skut het op 6 en 7 Oktober 2017 aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Douglas deelgeneem. Lourens…
Dasse presteer puik by Eisteddfod
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Op die foto verskyn die leerders van Graad 8 – 12 wat goud+ in van hulle items gekry het. Agter, van links: Bianca…
Dasse se eerste krieketspan begin seisoen op hoë noot
Hoërskool Langenhoven se eerste krieketspan het op Saterdag, 9 September 2017, ‘n kragvertoning tuis
Bianca Lombaard van HS Langenhoven presteer
Bianca Lombaard, ‘n graad 9-Dassie van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 26 Augustus 2017,
Dasse se skaakspelers presteer
Hoërskool Langenhoven se skaakspan het op Saterdag, 26 Augustus 2017, aan die O/19 Wes-Kaap Topskole-skaaktoernooi te Worcester deelgeneem en puik presteer.
Dasse se skuts skiet raak
Hoërskool Langenhoven se skyfskietspan het vanaf 26 – 27 Augustus 2017 te Bellville, aan die Wes-Kaap kampioenskappe deelgeneem en mooi presteer.
Matrieks slaggereed vir die groot wêreld wat wink
Op Maandag, 21 Augustus 2017, is elke matrikulant van Hoërskool Langenhoven aan ‘n onderhoudsituasie met drie volwasse ondervraers, blootgestel.
Dassie presteer in Ekspo
Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Vrydag, 11 Julie
Dasse wen Interskole ses jaar in ‘n ry!
Hoërskool Langenhoven van Riversdal, het op Saterdag, 19 Augustus 2017, ‘n goeie sportdag tydens die
Hoërskool Langenhoven – Dasse se trots
Hoërskool Langenhoven het in 2016 ‘n uitstekende sportjaar beleef. Langenhoven streef na goeie prestasies op alle terreine. ‘n Skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n…








