Die dogters- sowel as die seuns-aflosspan het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos.
Die dogters het Gerrit du Plessis gewen en in die eerste plek geëindig. Die seuns hardloop puik en hulle oorgee was foutloos. Die Dasse wen Hoër Landbouskool Oakdale en Gerrit du Plessis.
Op die foto verskyn die aflosspanne saam met Dorette Vosloo en Pieter Franklin (afrigters).