Hoërskool Langenhoven het in 2016 ‘n uitstekende sportjaar beleef.
Langenhoven streef na goeie prestasies op alle terreine. ‘n Skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n verskil te maak.
Die skool het in 2016 70 provinsiale en 2 nasionale sportmanne en –vroue opgelewer. Volgens die skoolhoof is daar op ‘n verskeie terreine presteer.
Op die foto verskyn die Dasse wat in 2016 provinsiale sowel as nasionale kleure verwerf het saam met Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof).

Become a Sponsor