Op die foto verskyn die toppresteerders van die Hoërskool Langenhoven in elke graad na afloop van die Desember-eksamen. Van links: Sunica Tesner; graad 8 (90.8%), Nadia Enslin; graad 9 (95.8%), Willandri Hanekom; graad 10 (90.8%) en Radandt Malherbe; graad 11 (91.5%).
Hierdie prestasies is ‘n bewys van Hoërskool Langenhoven se top akademiese standaard!