Bianca Lombaard, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het Saterdag, 14 Oktober 2017 aan die Radikale Redenaar nasionale kompetisie se finaal deelgeneem en mooi presteer. Ons glo dat dit nog ‘n groot verskil in die aanbieding van Wiskunde gaan maak.
Sy het te Hoërskool Garsfontein in Pretoria deelgeneem en in die volgende kategorieë presteer: Poësie (eerste plek), Poetry (derde plek) en Prosa (vierde plek).