)

Hoërskool Langenhoven skou goed

Die groepie Dasse het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal Landbouskou, wat vanaf 14 – 17 Februarie 2018 plaasgevind het, presteer.

Carla Conradie is die Reserwe Kampioen in die saalperd 5-gang kinderryperd kampioenskappe en behaal ‘n derde plek in die groot 5-gang SA Boerperd kampioenskappe. Sy behaal ook twee eerste plekke en twee tweede plekke.

Mariechen Goedhals behaal ‘n derde plek in die Kampioen 5-gang ryperk O/18 en ‘n derde plek in die 5-gang ryperd O/18.

Leané Pottas is die Reserwe Kampioen in Ope 3-gang tradisionele kampioenskap en het as ringgids by die jeugskou (perde-afdeling) opgetree. Sy behaal ook ‘n eerste plek in die Ope 3-gang merrie en twee tweede plekke.

Tannah Strydom behaal ‘n eerste plek in SA Boerperd Ruiterkuns O/15 en twee vyfde plekke.

Marizél de Villiers behaal ‘n vyfde plek in 3-gang tradisionele kampioenskappe, ‘n tweede plek, vierde plek en vyfde plek.

Anja Joubert is die kampioen in 3-gang kinderryperk kampioenskappe en verwerf ‘n eerste plek in Kinderparkperd vir ruiters 14 jaar en onder. Sy behaal ook ‘n tweede plek.

Rueben Lourens behaal ‘n derde plek in die junior perde-afdeling en Marco Marx ‘n tweede plek.

Nadia Enslin behaal ‘n eerste- en vierde plek.

Dehan Pottas behaal ‘n tweede plek in die ope tradisionele beste stapper bo 14 en ‘n derde plek in die senior perde-afdeling.

Zoë Heyns behaal ‘n eerste plek in showjumping, asook drie tweede plekke, twee derde plekke en ‘n vierde plek.

Op die foto verskyn agter, van links: Leané Pottas, Carla Conradie, Dehan Pottas, Mariechen Goedhals en Anja Joubert. Middel: Tannah Strydom, Marizél de Villiers en Marco Marx. Voor, van links: Nadia Enslin, Rueben Lourens en Zoë Heyns.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal