HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, se leerders is gewoond aan ān hoĆ« akademiese standaard, kwaliteit onderwys en opvoeding en. Salomien Oosthuizen en Richard Marshall (hoofseun) bewys dat die Dasse vir uitdagende studierigtings gekeur word.
Beide Salomien en Richard gaan medies aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.
Die Dasse is baie trots op hierdie leerders!