)

Dorette, Lize-Mari palm akademiese trofees in

Dorette Bester, toppresteerder van graad 12 en Lize-Mari Marais, in die tweede plek, staan trots by al hulle toekennings wat hulle tydens Hoƫrskool Langenhoven in Riversdal, se jaarlikse Erkenningsaand ontvang het.

Dorette is die toppresteerder in Afrikaans Huistaal, Besigheidstudies, LewensoriĆ«ntering, Rekenaartoepassingstegnologie, Rekeningkunde en Wiskunde. Sy het ā€˜n diploma vir Ā Engels Eerste Addisionele Taal ontvang en het ā€˜n gemiddelde akademiese prestasie van 93.1%, waarvoor akademiese volkleure weer eens aan haar toegeken is. Dorette ontvang die Maraisbeker vir beste prestasie in Afrikaans Huistaal, die Riversdal Juweliersbeker vir Besigheidstudie Gr.12, die Handelshuisbeker vir beste prestasie in Wiskunde, die Wesbeker vir beste prestasie in LewensoriĆ«ntering, die ENB Beker vir beste prestasie in Rekeningskunde, die Intellect-beker vir beste prestasie in RTT Gr.12 en die Ferreira-beker vir beste prestasie in Gr.12.

Lize-Mari kry ā€˜n medalje vir Hoofdogter van die koshuis, sy is die toppresteerder in Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap, Toerisme en Addisionele Wiskunde. Sy het diplomas vir Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, LewensoriĆ«ntering, Rekeningkunde en Wiskunde ontvang. Lize-Mari het ā€˜n gemiddelde akademiese prestasie van 91.9%, waarvoor akademiese volkleure weer eens aan haar toegeken is. Lize-Mari ontvang die Oakhurst Gastehuis-trofee vir die beste prestasie in Toerisme – Gr.12, die Krugerbeker vir beste prestasie in Fisiese Wetenskap, die Elmarie Vosloo-beker vir beste prestasie in Lewenswetenskap en die Tuinroete Wynboutique beker vir die beste prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetenskap Gr.12.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal