Vier van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ruiters het gedurende Oktober 2017 aan ‘n reeks van drie proewe deelgeneem en is in die volgende Wes-Kaap Ruiterkunsspanne opgeneem: Liza Gerber en Carla Conradie is beide in die Wes-Kaap Disas 5-gangspan opgeneem. Mariechen Goedhals is in die Wes-Kaap Cavaliers 5-gangspan en Anja Joubert in die Wes-Kaap Cavaliers 3-gangspan opgeneem. Hierdie Dassies gaan in Februarie 2018 aan die nasionale ruiterkunsproewe deelneem.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










