)

Dassie presteer in Ekspo

Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Vrydag, 11 Julie 2017 aan die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes te Mosselbaai deelgeneem.

Hierdie Dassie verower ‘n silwermedalje en is gekies om nasionaal in Johannesburg vanaf 3 – 6 Oktober 2017 te gaan deelneem. Voorwaar ‘n groot prestasie aangesien net nege uit 80 projekte gekies is. Haar onderwerp se naam is “Mental Maths” wat basies oor die oordra van Wiskunde gaan. Ons glo dat dit nog ‘n groot verskil in die aanbieding van Wiskunde gaan maak.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal