)

Hoërskool Langenhoven lewer nog ‘n beroemde musikant op: Willem Botha

Schools That Rock publiseer berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste.

Hoërskool Langenhoven, Riversdal, oud-leerder Willem Botha, het sy merk in die lewe gemaak. Willem Botha, plaasseun van Riversdal in die Wes-Kaap, is ‘n Suid-Afrikaanse sanger, akteur, Televisie-aanbieder en musiekvervaardiger sonder weerga. Willem het sy merk in die musiek-wêreld gemaak toe hy tweede geëindig het by Idols.

Hy het Drama studeer by die Universiteit van Stellenbosch en het sy akteurs-debuut gemaak met sy optrede in die film Liefling, Die Movie in 2010.

Willem het al verskeie gewilde liedjies die lig laat sien en beloof om nog baie meer vir sy bewonderaars te bring.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal