)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L le Clus

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L. le Clus

Geboortedorp: Port Elizabeth
Skool matrikuleer: Gill College 2003
Verdere Studies by NMMU (NMU)

Vorige skole waar ek skoolgehou het: Linkside High in PE, Hoër Volkskool Heidelberg Gauteng

Vakke: E-lees Reading Rocket vir alle Gr8 en 9’s.

Prestasies:
Golden Key award 3 jaar in ‘n ry.
Top 15% van die universiteit.

Stokperdjies: Crossfit en kosmaak.

Iets interessant oor myself wat niemand weet nie:
Ek kyk elke aand onder by bed voor ek slaap om seker te maak daar is niks nie.
Ek drink nie koue koffie nie en haat dit om laat te kom vir iets.

My boodskap aan die Punt-Familie: God is ons enigste hoop! Fokus slegs op hom en Hy sal sorg vir die res.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal