)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me T Louw

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me T Louw

Geboortedorp: Vanderbjilpark
Skool gematrikuleer:Hoërskool Gimnasium Welkom
Verdere studies by: UNISA

Skole waar ek skool gehou het: Net Punt

Vakke wat ek aanbied: RTT, Tegnologie, Kuns en Geskiedenis

Sport deelname: Hokkie, hokkie en hokkie

Stokperdjies: Enige iets rekenaars, hekel en ‘crafts’

My boodskap aan Punt: Dit is vreemde tye, maar saam met vreemde tye kom nuwe geleenthede om nuwe vaardighede aan te leer.

Kom ons gryp hierdie geleenthede aan.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal