)

Hoërskool Langenhoven swemmers neem deel aan Red House River Mile-byeenkoms

Agter vlnr: Anré Farre, Bernard Small, Ben St Arnaud, Miquel D’Emiljo, Isabel Coetzee, Mia Coetzee, me. Malandi Oosthuizen, Monique Brink, Mienke Doubell en Rut Gouws

Voor vlnr: Lené Radyn, Marina Jacobs, Dihan van Niekerk, Tinka Fox en Wena Pienaar.

Op Vrydag, 21 Februarie, het veertien baie opgewonde swemmers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, reg vir die Red House River Mile-byeenkoms, in Port Elizabeth, vertrek.

Die Dassies het Saterdag, 22 Februarie, ‘n baie opwindende en avontuurlustige dag met hope pret gehad en onder andere, Addo Adrenalien, besoek. Saterdagaand het almal vroeg in die bed gespring sodat hul reg kan wees vir die volgende dag se 1.64 km swem. Hulle het Sondagoggend ongeveer 11 uur by die rivier aangekom. Die Dasse was goed voorbereid en elkeen het hulle beste gegee. Die Dasse se uitslae is ‘n bewys dat harde werk beloon word. Die uitslae is as volg:

Dogters – Mienke Doubell (26.56 min), me. Oosthuizen (29.25 min), Tinka Fox (30.27 min), Rut Gouws (30.48 min), Isabel Coetzee (32.21 min), Mia Coetzee (32.58 min), Lené Radyn (33.58 min), Wena Pienaar (34.07 min), Monique Brink (34.30 min) en Marina Jacobs (39.10 min).

Seuns – Miquel D’Emiljo (20.55 min), Ben St Arnaud (22.23 min), Bernard Small (23.23 min), Dihan van Niekerk (23.28 min) en Anré Farre (26.25 min)

 

Die skool is baie trots op hierdie Dassies en me. Oosthuizen!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal