)

Hoërskool Langenhoven se Dine-Mari ontvang Ambassadeurs-toekenning

Dine-Mari du Preez, hoofdogter van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die gesogde Ambassadeurstoekening ontvang.

Hierdie is ‘n Das wat nie noodwendig altyd in die kalklig is nie. Sy is ‘n Das wat diensbaar is eerder as sigbaar. Die Ambassadeurstoekenning word toegeken aan die Das wat die skoolleuse, GETROU, op alle plekke en onder alle omstandighede uitleef. Hierdie persoon kan vertrou word om altyd die regte ding te doen en te lei deur woord en daad. Dine-Mari se lewensleuse is: “Die lewe is te kort om nie ‘n verskil te maak nie”.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal