Wes-Kaap Skole Netbal. Drie netbalspelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is in verskillende Wes-Kaaap skole netbal spanne opgeneem.
- Tatum Riddles, ‘n Graad 8-leerder, is gekies vir die O.14 Cedars-span, wat vanaf 16 tot 19 Junie, aan die All Ages SA Toernooi in Boksburg, gaan deelneem.
- Sharnice Jansen, Graad 11-leerder, is gekies vir die O/17 Cedars-span
- Khiara Hans, Graad 12-leerder, is vir die O/18 Cedars-span gekies.
Die O/17’s en O/18’s gaan aan die TNC-toernooi (Telkom National Champioenships), vanaf 26 tot 30 Junie te Pretoria, deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










