Hoërskool Langenhoven Verteenwoordigende Raad van Leerders 2020
Agter vlnr: Nadia Enslin, Suria Denkema, Hendrik-Louis Fourie, Anré Farre en Bernard Small. Middel vlnr: Benjamin Esterhuizen, Mariechen Goedhals, Emmari Gildenhuys, Daniel Janse van Rensburg, Lenrique Februarie, Rut Gouws en…
Hoërskool Langenhoven Koshuisprefekte 2020
Agter vlnr: Nicolene Beukes, Gideon Mostert, Jaco van der Bank, Ben St Arnaud, Jana van den Berg, Anré Farre (hoofseun), Wilidia Crous, Courtan Meyer en Marcel van der Heyde. Voor…
Hoërskool Langenhoven se Carla ontvang Mat Henstock Trofee
Carla Conradie op Rika Joubert se perd, Storm Captain. Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het die Mat Henstock-trofee vir beste prestasie in ‘n nie-skoolsport ontvang. Sy is…
Hoërskool Langenhoven se Willandri skitter I Akademie
Willandri Hanekom, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven in graad 12, staan trots by al haar toekennings wat sy tydens die jaarlikse Erkenningsaand ontvang het. Willandri het medaljes vir Afrikaans Huistaal, Engels…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN LEERLINGRAAD VIR 2020
Agter vlnr: Mariechen Goedhals,Daniel Janse van Rensburg, Suhayle Herling en Bernard Small. Middel, van links: Bianca Lombaard, Caylin Evertse, Yowan Erasmus, Rut Gouws, Johané Gerber, Tinka Fox en Lenrique Februarie.…
DAS-ATLETE PRESTEER BY TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS
Vlnr: Lyle-Clint Fielies, Dandré Diedericks en Lamini Gilermo. Lyle-Clint Fielies, Dandré Diedericks en Lamini Gilermo, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 21 September, aan Mosselbaai se top 10-atletiekbyeenkoms deelgeneem.…
DASSE NEEM AAN SKYFSKIET-KAMPIOENSKAPPE DEEL
Vlnr: Cyrilene Coetzee en Anouska Fouché. Anouska Fouché en Cyrilene Coetzee van Hoërskool Langenhoven het op Vrydag, 27 September tot Saterdag, 28 September, aan die SA-skyfskietkampioenskappe te Bellville deelgeneem. Anouska…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN HOU SPORTDINEE
Hier verskyn die vier eerstespan kapteine, saam met mnr. Piet de Villiers, (skoolhoof). Vlnr: Adunaike Herling, Peter-Jame Wait, Rochelle Van Niekerk en Sean Stroebel. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Donderdag,…
Hoërskool Langenhoven Toppresteerders Gr 11
Agter vlnr: Annika Streicher (76.8%), Candy-Leigh Jacobs (78.0%), Caylin Evertse (78.8%), Esmé de Wet (80.0%) en Tinka Fox (82.5%). Voor vlnr: Hendrik-Louis Fourie (84.2%), Suné Barnard (88.4%), Suria Denkema (88.4%),…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN MATRIEKAFSKEID 2019
Vit Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is dit ‘n besondere mylpaal in elke matrikulant se skoolloopbaan. Woensdagaand 18 September, is julle matrieks se aand van 2019! Geniet dit en maak die beste…
Hoërskool Langenhoven leerder na Kalahari-vasbyt
Kiara Vosloo, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven Riversdal, neem vanaf 20 September tot 1 Oktober in Zimbabwe en Botswana aan die Kalahari-vasbyt, deel. Die Kalahari-vasbyt is ‘n fisiese en…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN RUITERS PRESTEER
Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die SANESA Wes-Kaapspan van 2019, opgeneem. Hierdie Dasse-ruiters gaan vanaf 25 tot 28 September, aan die…
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Afrikaans
Willandri Hanekom, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op 15 Augustus, aan ‘n OBOS Afrikaans Huistaal-kompetisie deelgeneem, en deurgedring na die WKOD-finaal op Saterdag, 31 Augustus. Hierdie…
Hoërskool Langenhoven leerders speel Hokkie in Nederland
Courtan Meyer, De Wet Steyn en René Strydom Hano Snyman, De Wet Steyn en René Strydom van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan vanaf 20 September tot 3 Oktober aan ‘n…
Hoërskool Langenhoven leerders speel rugby in Engeland
Reevin February (links) en Hano Snyman Pieter Els, Reevin February en Courtan Meyer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan as deel van die Tony Stoops-rugbyspan, vanaf 18 September in Engeland…
INTERSKOLE TROFEE BLY IN DASSELAND!
Op die foto verskyn die dirigente en hoofleiers van links: Elkie van Wyk (hoofseun), Hershelle Barlow, Adunaike Herling, Frangelique September, Iné Lourens, Taryn Schonken, Elizmarie Solomon en Dine-Mari du Preez…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN 1STE NETBALSPAN KRY BORG
Agter vlnr: Adunaike Herling, Jana van den Berg, Iné Lourens en Leané Human. Voor vlnr: Haylé Alman, Christel Jooste, Hannes Louw, Nicolene Beukes en Jamy Riddles. Hoërskool Langenhoven, Riversdal,…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN VERJAAR!
Vlnr: Hoffie Prinsloo en Reevin February met die heerlike eetgoed. CJ Langenhoven het by geleentheid gesê: “Jy kan mense huur om vir jou kinders se geleerdheid te sorg; vir hul…
Hoërskool Langenhoven leerders presteer in Gimnastiek
Vlnr: Janke Heenop, Georgine Heenop (afrigter) en Zoë Heenop. Zoë en Janke Heenop, leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Saterdag, 3 Augustus, aan die Wes-Kaap Ritmiese Gimnastiek-kampioenskappe…
MARLÉ EN TINKA IS DASSE-AMBASSADEURS IN SWITZERLAND
Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het Suid-Afrika vanaf 1 – 4 Augustus 2019 te Nottwil, Switzerland, tydens die…
Hoërskool Langenhoven 1ste Netbalspan kry borg
Hoërskool Langenhoven se eerste netbalspan spog met pragtige nuwe rokkies wat deur André van Wyk, eienaar van Riversdal Superspar, geborg is. Die skool en Dasse wil hom hartlik bedank vir…
DASSE OPGENEEM IN EDEN SANESA PERDRYSPAN
Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw, leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is na verskeie kwalifiserende skoue in die Eden SANESA perdryspan opgeneem. Met hierdie prestasie verwerf…
LANGENHOVEN RUGBYSPELER IN AKADEMIESPAN
Suhayle Herling, ‘n graad 11-leerder en kranige rugbyspeler van Hoërskool Langenhoven, is in die SWD O/18-akademiespan opgeneem. Suhayle het vanaf 1 – 6 Julie aan die SA Rugby Akademieweek, te…
INÉ EEN VAN 35 BESTE NETBALSPELERS IN DIE LAND
Iné Lourens, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het tydens die Junie-vakansie aan die All Ages SA Toernooi te Boksburg deelgeneem, en uitsonderlik presteer. Iné is in die O/18…
DASSIE DRING DEUR NA REDENAARS FINAAL
Annika Streicher, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, behaal ‘n uitsonderlike prestasie en dring deur na die finale rondte van die nasionale redenaarskompetisie. Hierdie Dassie verwerf ook haar…
Hoërskool Langenhoven se Cara wen Op Die Spel
Cara Serfontein, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 19 Februarie, opnames vir die Kyknet TV-program, Op Die Spel, gedoen. Hierdie opnames het by Stark Studios, Randburg,…
Hoërskool Langenhoven se Cara in finaal van Op Die Spel
Cara Serfontein, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 19 Februarie opnames vir die TV-program, Op Die Spel, gedoen. Hierdie opnames het by Stark Studios, Randburg, plaasgevind.…
Dassse het suksesvolle sportdag teen Montana
Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 13 Mei, teen Hoërskool Montana van Worcester met hokkie, rugby en netbal meegeding, en ‘n uiters suksesvolle dag beleef. Die netbal O/14A’s wen 37-4 en…
Mnr. & Mej. Langenhoven glansaand
Reevin February en Anja Joubert is tydens ‘n spoggeleentheid in die Burgersentrum, Riversdal, onderskeidelik as Mnr. en Mej. Langenhoven aangewys.
Langenhoven se swemmers van formaat
Drie leerders van Hoërskool Langenhoven, Kealla Pratt, Mia Coetzee en Miqual D’Emiljo, het Saterdag, 13 April, te Knysna aan die Eden Interdistrik swemgala deelgeneem, en mooi presteer. Kealla Pratt verwerf…
Dassies sit stewig in saal
Drie ruiters van Hoërskool Langenhoven, Ané Louw, Rochelle Janse van Rensburg en Zoë Heyns, het vanaf 12 – 14 April aan die SANESA-skou te George deelgeneem en mooi presteer. Ané…
Dasse verteenwoordig Langenhoven internasionaal
Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder en Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder, albei van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is gekies om vanaf 1 – 4 Augustus, aan die Wêreld Paralimpiese…
Hoërskool Langenhoven skaakspelers presteer
Die skaakspelers van Hoërskool Langenhoven van Riversdal is tans besig met Eden-skaakproewe. Die Dassies het op Saterdag, 2 Maart, in Calitzdorp deelgeneem. Die Dasse vaar puik in hierdie sportsoort en…
Hoërskool Langenhoven se wintersport goed op dreef
Die eerstespanne van dogtershokkie, netbal en rugby van Hoërskool Langenhoven in Riversdal,het op Saterdag, 2 Maart, te Plettenbergbaai aan Hoërskool Wittedrif se sportdag deelgeneem, en die seisoen op ‘n baie…
Hoërskool Langenhoven neem deel aan Midmar Myl
Op Vrydag, 8 Februarie, het nege baie opgewonde Das-swemmers, reg vir die Midmar Myl te Kwazulu Natal, die vlug vanaf Kaapstad na Durban meegemaak. Die Dassies het op Saterdag, 9…
OUD-DAS MAAK LANGENHOVEN TROTS
Anneleen van Dyke, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en onderhoofdogter in 2013, is as een van die top 10 Ekonomie-studente in die land aangewys tydens die Nedbank- en Old…
MNR. & MEJ. LANGENHOVEN 2019
Reevin February en Anja Joubert is onderskeidelik as Mnr. & Mej. Langenhoven aangewys.
DASSE SKOU GOED
Die groepie Dasse het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal Landbouskou, wat vanaf 20 – 23 Februarie 2019 plaasgevind het, presteer. Carla Conradie behaal vyf eerste plekke, een derde plek…
NASIONALE TONEELSPELKOMPETISIE
Emmari Gildenhuys, Nadia Enslin, Angelo Bergh, Kristoan Hattingh van Wyk en Armand Lubbe, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Donderdag, 28 Februarie 2019, aan die Nasionale Toneelspelkompetisie se uitdunrondte te…
Hoërskool Langenhoven Aflos-atlete
Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat Donderdag, 21 Februarie, plaasgevind het. Hier verskyn die dogters-aflosspan, wat…
Hoërskool Langenhoven netbaldogters woon afrigtingskliniek by
Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 18 – 20 Februarie, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon. Mev Burta de Kock, voormalige Protea-afrigter, was die aanbieder van die kursus. Mev. de…
Das-atlete presteer
Agt atlete van Hoërskool Langenhoven van Riversdal, is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem. Die Dasse is baie trots op hierdie atlete: Nelani Nel (gewigstoot), Dandré Diedericks (hoogspring), Reevin February…
Pro Motors borg Hoërskool Langenhoven se rugby-afrigters
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se rugbyafrigters is baie trots op hulle pragtige nuwe hemde, wat mnr. Harry Stroebel (Pro Motors Select Riversdal), vir die sewende agtereenvolgende jaar borg. Die skool…
Dassie perderuiter opgeneem in Proteaspan
Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die senior 5-gang Proteaspan opgeneem. Hierdie Dassie het vanaf Woensdag, 23 Januarie – Saterdag, 26 Januarie, aan die…
Hoërskool Langenhoven se swemspan presteer
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se swemspan het op Vrydag, 18 Januarie, aan die Eden Junior-liga swemgala te George deelgeneem. Die swemmers het goed presteer. Die volgende prestasies is in die…
Dassies vaar goed in Olimpiade
Jana van den Berg en Rochelle Janse van Rensburg, graad 10-leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het aan die BioScience Olimpiade deelgeneem. Beide leerders het goed presteer. Rochelle verwerf 80%…
DASSIE EERSTE OP WKOD TOP 10
Hoërskool Langenhoven van Riversdal is baie bevoorreg dat Janique Gerber, hoofdogter van 2018, eerste op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys vir Verbruikerstudie is.
Dasse se nuwe graad 8 VRL-lede
Die vier leerders is deur hul klas as die nuwe graad 8 verteenwoordigers op die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL), van Hoërskool Langenhoven vir die eerste kwartaal, verkies. Vlnr: Benjamin…
Groot gees by Dasse-atletiek
Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Donderdag, 17 Januarie, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Die dag het bestaan uit lekker eetgoed, musiek, goeie gees, mooi uitrustings en pragtige…
Ampsdraers van VRL verkies
Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is onlangs verkies. Vlnr: Duan Marshall (Tesourier), Elkie van Wyk (Ondervoorsitter), Dine-Mari du Preez (Voorsitter) en Elizmarie…





















