)

HOËRSKOOL LANGENHOVEN LEERLINGRAAD VIR 2020

Agter vlnr: Mariechen Goedhals,Daniel Janse van Rensburg, Suhayle Herling en Bernard Small. Middel, van links: Bianca Lombaard, Caylin Evertse, Yowan Erasmus, Rut Gouws, Johané Gerber, Tinka Fox en Lenrique Februarie. Voor vlnr: Nadia Enslin (onderhoofdogter), Suria Denkema (hoofdogter), Hendrik-Louis Fourie (hoofseun) en Anré Farre (onderhoofseun).

Hoërskool Langenhoven van Riversdal, se nuut-verkose Leerlingraad vir 2020 is bekend gestel.

Die nuwe Leerlingraad het die naweek van 11 Oktober ‘n uiters suksesvolle beplanningsnaweek gehad.

Die skool se leerders kan na ‘n propvol en heerlike 2020 uitsien!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal