)

Dassse het suksesvolle sportdag teen Montana

Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 13 Mei, teen Hoërskool Montana van Worcester met hokkie, rugby en netbal meegeding, en ‘n uiters suksesvolle dag beleef.

Die netbal O/14A’s wen 37-4 en die O/14B’s 29-7. Die O/15B’s verloor 20-9 en die O/15A-span seëvier met 19-16. Die O/16A’s wen 31-3, die O/16B’s 17-10 en die O/18B’s 29-10. Die eerste netbalspan seëvier met 39-22.

Die O/15A-rugbyspan verloor 0-15, die O/17’s wen 31-0 en die eerstespan seëvier met 22-8. Die hokkie se tellings lyk as volg: die O/14A-dogters wen 2-1, die O/16A’s 4-0, die tweedespan seëvier met 5-0 en die eerstespan met 1-0.

Die dogters O/14B’s speel teen Worcester Gimnasium en verloor 0-3 en die O/16C’s 1-3.Die seuns se O/18A’s verloor 0-2, die O/16’s 0-7 en die O/18B’s wen 6-1.

Foto: Mieke Gildenhuys tydens die eerste hokkiespan se kragmeting.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal