Agter vlnr: Annika Streicher (76.8%), Candy-Leigh Jacobs (78.0%), Caylin Evertse (78.8%), Esmé de Wet (80.0%) en Tinka Fox (82.5%).
Voor vlnr: Hendrik-Louis Fourie (84.2%), Suné Barnard (88.4%), Suria Denkema (88.4%), Mienke Geldenhuys (90.4%) en die toppresteerder vir graad 11 is Nadia Enslin met 95.4%!
Hoërskool Langenhoven in Riversdal het hul graad 11 toppresteerders, na afloop van die Junie-eksamen, bekend gemaak.
Baie geluk!