Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat Donderdag, 21 Februarie, plaasgevind het.
Hier verskyn die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo.