)

DASSE SKOU GOED

Die groepie Dasse het almal pragtig tydens die afgelope Riversdal Landbouskou, wat vanaf 20 – 23 Februarie 2019 plaasgevind het, presteer.

Carla Conradie behaal vyf eerste plekke, een derde plek en twee vierde plekke. Mariechen Goedhals is die Reserwe Kampioen in die 3-gang performance kinderryperd, die Reserwe Kampioen in die 5-gang performance kinderryperd en behaal twee tweede plekke.

Zoë Heyns is die Kampioen in die SA Boerperd Universele Elite 5 3-gang ryperd, die Kampioen in die SA Boerperd Universele 3-gang ryperd junior ruiter O/19 en die Kampioen in die SA Boerperd senior merrie 3jaar en ouer.

Sy behaal ook vier eerste plekke, twee tweede plekke, twee derde plekke, twee vierde plekke, vier vyfde plekke en ‘n sesde plek. Ané Louw behaal twee eerste plekke, twee tweede plekke en ‘n derde plek.

Anke Ellis behaal twee eerste plekke, ‘n derde plek en ‘n vyfde plek. Rochelle Janse van Rensburg behaal sewe eerste plekke, sewe tweede plekke en ‘n derde plek.

Anja Joubert behaal twee eerste plekke en ‘n vierde plek. Tannah Strydom behaal twee eerste plekke, twee tweede plekke, ‘n derde plek, vierde plek en ‘n vyfde plek. Tara Zeelie behaal ‘n eersteplek, twee tweede plekke en drie vierde plekke. Magdel Barnard behaal ‘n vierde plek en ‘n vyfde plek.

Op die foto verskyn agter, van links: Ané Louw, Mariechen Goedhals, Carla Conradie, Anja Joubert en Tannah Strydom.

Voor, van links: Tara Zeelie, Anke Ellis, Zoë Heyns, Magdel Barnard en Rochelle Janse van Rensburg.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal