)

INÉ EEN VAN 35 BESTE NETBALSPELERS IN DIE LAND

Iné Lourens, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het tydens die Junie-vakansie aan die All Ages SA Toernooi te Boksburg deelgeneem, en uitsonderlik presteer.

Iné is in die O/18 SA-groep van 35 netbalspelers opgeneem. Sy is dus een van die vier beste O/18 doele in Suid-Afrika.

Iné is genooi om vanaf Donderdag, 11 Julie tot Maandag, 15 Julie, aan die O/21 All Ages proewe in Johannesburg deel te neem.

Die span wat hier gekies word, gaan aan die Junior World Games, wat in 2021 in Suid-Afrika plaasvind, deelneem.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal