Annika Streicher, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, behaal ‘n uitsonderlike prestasie en dring deur na die finale rondte van die nasionale redenaarskompetisie.
Hierdie Dassie verwerf ook haar Eden-kleure. Die finaal vind plaas op Vrydag, 2 Augustus 2019 te Goudini.
Baie geluk, Annika!
Become a Sponsor









