)

Dassies sit stewig in saal

Drie ruiters van Hoërskool Langenhoven, Ané Louw, Rochelle Janse van Rensburg en Zoë Heyns, het vanaf 12 – 14 April aan die SANESA-skou te George deelgeneem en mooi presteer.

Ané Louw verwerf ‘n tweede plek, drie derde plekke en ‘n sewende plek. Rochelle Janse van Rensburg verwerf ‘n eerste plek, twee tweede plekke en ‘n derde plek en Zoë Heyns behaal ‘n eerste plek, twee derde plekke en drie vierde plekke.

Vlnr: Rochelle Janse van Rensburg, Zoë Heyns en Ané Louw.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal