Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoƫrskool Langenhoven in Riversdal is onlangs verkies.
Vlnr: Duan Marshall (Tesourier), Elkie van Wyk (Ondervoorsitter), Dine-Mari du Preez (Voorsitter) en Elizmarie Solomon (Sekretaresse). Elkie en Dine-Mari is ook op die skool se Beheerliggaam verkies.