)

Dasse opgeneem in Wes-Kaap atletiekspan

Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, is in die Wes-Kaap atletiekspan vir fisiese gestremdes opgeneem.

Hierdie Dasse gaan vanaf 17 Maart – 21 Maart 2019, aan die SASAPD SA-kampioenskappe te Stellenbosch deelneem. Marlé is vir 100m, 200m en 400m gekies. Tinka is vir spiesgooi en gewigstoot gekies.

Hierdie Dassies se deursettingsvermoë en passie vir die lewe, ten spyte van uitdagings, is ‘n groot inspirasie vir die hele gemeenskap.

Op die foto verskyn Marlé van Wyk (links) en Tinka Fox (regs).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal