)

Hoërskool Langenhoven skaakspelers presteer

Die skaakspelers van Hoërskool Langenhoven van Riversdal is tans besig met Eden-skaakproewe.

Die Dassies het op Saterdag, 2 Maart, in Calitzdorp deelgeneem. Die Dasse vaar puik in hierdie sportsoort en Cornell Juta word tans eerste in die Eden-streek in die O/18-kategorie geloot.

Die Dassies gaan nog vir die volgende paar weke besig wees met hierdie proewe.

Agter vlnr: Frangelique September, Cornell Juta, Fayden Sefoor en Hagon Oosthuizen.

Voor vlnr: Christopher Joseph, Elmonique Beyers en Diaheine-lee Prins.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal