)

o/14 Kwagga Junior Hokkieweek

Hierdie toernooi word sedert 2011 deur Hoƫrskool Outeniqua aangebied. Skole kom van regoor die land vir hierdie toernooi. Die toernooi spog hierdie jaar met 19 seuns- en dogterspanne.

Die toernooi word hierdie jaar geborg deur Pick n Pay PreCap Centre. Sonder hulle sou hierdie toernooi nie kon plaasvind nie. Die toernooi vind plaas vanaf 21 – 23 Maart by HoĆ«rskool Outeniqua en York HoĆ«rskool se Astrobane.

Skole wat deelneem is Hugenote Hoƫrskool, Pearson College, Glenwood High School, Hoƫrskool Stellenberg, Paarl Girls High, Outeniqua Hoƫrskool, Hoƫrskool Langenhoven, York High School, Oakhill School en Laerskool Outeniqua.

Vlnr: Trudy Cherry, Fernando Gnomes, Piet Cloete(Sporthoof), Naas Gibson(organiseerder) en Benita Gibson(Organiseerder).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal