)

INTERSKOLE TROFEE BLY IN DASSELAND!

Op die foto verskyn die dirigente en hoofleiers van links: Elkie van Wyk (hoofseun), Hershelle Barlow, Adunaike Herling, Frangelique September, Iné Lourens,  Taryn Schonken, Elizmarie Solomon en Dine-Mari du Preez (hoofdogter).

Die jaarlikse interskole-kragmeting tussen Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Swellendam, het op Saterdag, 17 Augustus, te Swellendam, plaasgevind.

Die Dasse het die dag oorheers as gevolg van die puntestelsel wat gebruik word om die Interskole-wenner te bepaal. Die Dasse het nie net op die dag gewen nie, maar ook met die voorprogram se aktwitiweite wat Bybelvasvrae, skaak, redenaars en gholf ingesluit het.

Die Dasse het egter gesorg dat die trofee vir die agste jaar in ‘n ry veilig in die Das-trofeekas bly staan!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal