)

Hoërskool Punt o/15A-rugbyspan beleef ‘n baie 2019-seisoen

Hulp-afrigter: Mnr. Erwin Harris (agter 5de van links, Hoofafrigter: Mnr. Michiel Neethling  (agter 7de van links)

Hoërskool Punt se o/15A-rugbyseisoen was ‘n ongelooflike ervaring vir spelers en afrigters.  Wat ‘n voorreg is dit om deel te kon wees van ‘n groep manne wat so gedrewe en afrigbaar is. Die seisoen het op ‘n goeie noot afgeskop met die 0/15-rugbytoernooi by Paarl Boys High waar die seuns WP XV en Paarl Boys XV op hul tuisveld kon klop.

 

Die jaar het ook sy opdraendes gehad, maar moeilike tye is ook nodig  om ‘n span te laat saamtrek.  Die span kon  die jaar afsluit met ‘n wen, tydens interskole, teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn. Die span het ‘n algehele wen-persentasie van 76.47%  tydens die 2019 seisoen behaal.

 

Sewe van die span se spelers is in die AJ Sportweek-span, wat gedurende September in Ierland gaan toer, ingesluit.

 

Punt-rugby bedank al die afrigters en borge wat die seuns en skool so getrou ondersteun en die pad saam met die Punt-familie stap.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal