Die vier leerders is deur hul klas as die nuwe graad 8 verteenwoordigers op die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL), van Hoƫrskool Langenhoven vir die eerste kwartaal, verkies.
Vlnr: Benjamin Esterhuizen, Irmari Oosthuizen, Megan Van Tonder en Cheslyn Abrahams.