)

Hoërskool Langenhoven se Willandri skitter I Akademie

Willandri Hanekom, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven in graad 12, staan trots by al haar toekennings wat sy tydens die jaarlikse Erkenningsaand ontvang het.

Willandri het medaljes vir Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Besigheidstudies, Lewensoriëntering, Rekenaartoepassingstegnologie, Toerisme en Addisionele Wiskunde ontvang.

Sy ontvang diplomas vir Rekeningkunde en Wiskunde. Willandri het ‘n gemiddelde akademiese prestasie van 92.4% (volkleure).

Sy ontvang die Maraisbeker vir beste prestasie in Afrikaans Huistaal, die Henya Stander-trofee vir beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal, die Wesbeker vir beste prestasie in Lewensoriëntering en die Riversdal Juweliersbeker vir beste prestasie in Besigheidstudie. Sy ontvang ook die Intellect-beker vir beste prestasie in RTT, die Oakhurst Gastehuis-trofee vir die beste prestasie in Toerisme en die Ferreira-beker vir beste prestasie in graad 12.

Baie geluk, Willandri!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal